Metaalslang (astrologie)

辛巳

Die Metaalslang (辛巳, xīnsì) is die 18de jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die agtste Hemelstam (辛, xīn; die element Metaal en Jin) met die sesde Aardtak (巳, ), gesimboliseer deur die Slang (蛇, shé).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Metaalslangjaar het in 2001 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 24 Januarie 2001 tot 11 Februarie 2002.

Metaalslangjare

Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支












Jaar
天干
地支
1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

Jaar
天干
地支
13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

Jaar
天干
地支
25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

Jaar
天干
地支
37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

Jaar
天干
地支
49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

Die volgende jare is Metaalslangjare:

Jare van die Metaalslang
0123456789
02680 v.C.2620 v.C.2560 v.C.2500 v.C.2440 v.C.2380 v.C.2320 v.C.2260 v.C.2200 v.C.2140 v.C.
102080 v.C.2020 v.C.1960 v.C.1900 v.C.1840 v.C.1780 v.C.1720 v.C.1660 v.C.1600 v.C.1540 v.C.
201480 v.C.1420 v.C.1360 v.C.1300 v.C.1240 v.C.1180 v.C.1120 v.C.1060 v.C.1000 v.C.940 v.C.
30880 v.C.820 v.C.760 v.C.700 v.C.640 v.C.580 v.C.520 v.C.460 v.C.400 v.C.340 v.C.
40280 v.C.220 v.C.160 v.C.100 v.C.40 v.C.2181141201261
50321381441501561621681741801861
6092198110411101116112211281134114011461
701521158116411701176118211881194120012061
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 760 v.C.

Eksterne skakels

Vorige teken
Metaaldraak (庚辰)
Metaalslang (辛巳)Volgende teken
Waterperd (壬午)