Aardkonyn (astrologie)

己卯

Die Aardkonyn (己卯, jǐmǎo) is die 16de jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die sesde Hemelstam (己, ; die element Aarde en Jin) met die vierde Aardtak (卯, mǎo), gesimboliseer deur die Konyn (兔, ).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Aardkonynjaar het in 1999 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 16 Februarie 1999 tot 4 Februarie 2000.

Aardkonynjare

Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支












Jaar
天干
地支
1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

Jaar
天干
地支
13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

Jaar
天干
地支
25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

Jaar
天干
地支
37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

Jaar
天干
地支
49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

Die volgende jare is Aardkonynjare:

Jare van die Aardkonyn
0123456789
02682 v.C.2622 v.C.2562 v.C.2502 v.C.2442 v.C.2382 v.C.2322 v.C.2262 v.C.2202 v.C.2142 v.C.
102082 v.C.2022 v.C.1962 v.C.1902 v.C.1842 v.C.1782 v.C.1722 v.C.1662 v.C.1602 v.C.1542 v.C.
201482 v.C.1422 v.C.1362 v.C.1302 v.C.1242 v.C.1182 v.C.1122 v.C.1062 v.C.1002 v.C.942 v.C.
30882 v.C.822 v.C.762 v.C.702 v.C.642 v.C.582 v.C.522 v.C.462 v.C.402 v.C.342 v.C.
40282 v.C.222 v.C.162 v.C.102 v.C.42 v.C.1979139199259
50319379439499559619679739799859
6091997910391099115912191279133913991459
701519157916391699175918191879193919992059
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 762 v.C.

Eksterne skakels

Vorige teken
Aardtier (戊寅)
Aardkonyn (己卯)Volgende teken
Metaaldraak (庚辰)