Vuurperd (astrologie)

丙午

Die Vuurperd (丙午, bǐngwǔ) is die 43ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die derde Hemelstam (丙, bǐng; die element Vuur en Jang) met die sewende Aardtak (午, ), gesimboliseer deur die Perd (馬, ).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Vuurperdjaar het in 1966 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 21 Januarie 1966 tot 8 Februarie 1967.

Vuurperdjare

Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支












Jaar
天干
地支
1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

Jaar
天干
地支
13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

Jaar
天干
地支
25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

Jaar
天干
地支
37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

Jaar
天干
地支
49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

Die volgende jare is Vuurperdjare:

Jare van die Vuurperd
0123456789
02655 v.C.2595 v.C.2535 v.C.2475 v.C.2415 v.C.2355 v.C.2295 v.C.2235 v.C.2175 v.C.2115 v.C.
102055 v.C.1995 v.C.1935 v.C.1875 v.C.1815 v.C.1755 v.C.1695 v.C.1635 v.C.1575 v.C.1515 v.C.
201455 v.C.1395 v.C.1335 v.C.1275 v.C.1215 v.C.1155 v.C.1095 v.C.1035 v.C.975 v.C.915 v.C.
30855 v.C.795 v.C.735 v.C.675 v.C.615 v.C.555 v.C.495 v.C.435 v.C.375 v.C.315 v.C.
40255 v.C.195 v.C.135 v.C.75 v.C.15 v.C.46106166226286
50346406466526586646706766826886
60946100610661126118612461306136614261486
701546160616661726178618461906196620262086
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 735 v.C.

Eksterne skakels

Vorige teken
Houtslang (乙巳)
Vuurperd (丙午)Volgende teken
Vuurbok (丁未)