Vuuros (astrologie)

丁丑

Die Vuuros (丁丑, dīngchǒu) is die 14de jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die vierde Hemelstam (丁, dīng; die element Vuur en Jin) met die tweede Aardtak (丑, chǒu), gesimboliseer deur die Os (牛, niú).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Vuurosjaar het in 1997 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 7 Februarie 1997 tot 27 Januarie 1998.

Vuurosjare

Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支












Jaar
天干
地支
1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

Jaar
天干
地支
13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

Jaar
天干
地支
25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

Jaar
天干
地支
37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

Jaar
天干
地支
49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

Die volgende jare is Vuurosjare:

Jare van die Vuuros
0123456789
02684 v.C.2624 v.C.2564 v.C.2504 v.C.2444 v.C.2384 v.C.2324 v.C.2264 v.C.2204 v.C.2144 v.C.
102084 v.C.2024 v.C.1964 v.C.1904 v.C.1844 v.C.1784 v.C.1724 v.C.1664 v.C.1604 v.C.1544 v.C.
201484 v.C.1424 v.C.1364 v.C.1304 v.C.1244 v.C.1184 v.C.1124 v.C.1064 v.C.1004 v.C.944 v.C.
30884 v.C.824 v.C.764 v.C.704 v.C.644 v.C.584 v.C.524 v.C.464 v.C.404 v.C.344 v.C.
40284 v.C.224 v.C.164 v.C.104 v.C.44 v.C.1777137197257
50317377437497557617677737797857
6091797710371097115712171277133713971457
701517157716371697175718171877193719972057
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 764 v.C.

Eksterne skakels

Vorige teken
Vuurrot (丙子)
Vuuros (丁丑)Volgende teken
Aardtier (戊寅)