Wateraap (astrologie)

壬申

Die Wateraap (壬申, rénshēn) is die negende jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die negende Hemelstam (壬, rén; die element Water en Jang) met die negende Aardtak (申, shēn), gesimboliseer deur die Aap (猴, hóu).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Wateraapjaar het in 1992 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 4 Februarie 1992 tot 22 Januarie 1993.

Wateraapjare

Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支












Jaar
天干
地支
1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

Jaar
天干
地支
13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

Jaar
天干
地支
25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

Jaar
天干
地支
37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

Jaar
天干
地支
49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

Die volgende jare is Wateraapjare:

Jare van die Wateraap
0123456789
02689 v.C.2629 v.C.2569 v.C.2509 v.C.2449 v.C.2389 v.C.2329 v.C.2269 v.C.2209 v.C.2149 v.C.
102089 v.C.2029 v.C.1969 v.C.1909 v.C.1849 v.C.1789 v.C.1729 v.C.1669 v.C.1609 v.C.1549 v.C.
201489 v.C.1429 v.C.1369 v.C.1309 v.C.1249 v.C.1189 v.C.1129 v.C.1069 v.C.1009 v.C.949 v.C.
30889 v.C.829 v.C.769 v.C.709 v.C.649 v.C.589 v.C.529 v.C.469 v.C.409 v.C.349 v.C.
40289 v.C.229 v.C.169 v.C.109 v.C.49 v.C.1272132192252
50312372432492552612672732792852
6091297210321092115212121272133213921452
701512157216321692175218121872193219922052
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 769 v.C.

Eksterne skakels

Vorige teken
Metaalbok (辛未)
Wateraap (壬申)Volgende teken
Waterhaan (癸酉)