Waterkonyn (astrologie)
癸卯
Die Waterkonyn (癸卯, guǐmǎo) is die 40ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die 10de Hemelstam (癸, guǐ; die element Water en Jin) met die vierde Aardtak (卯, mǎo), gesimboliseer deur die Konyn (兔, tù).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Waterkonynjaar het in 1963 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 25 Januarie 1963 tot 12 Februarie 1964.
Waterkonynjare
Sestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 | 子 | 丑 | 寅 | 卯 | 辰 | 巳 | 午 | 未 | 申 | 酉 | 戌 | 亥 |
Jaar 天干 地支 | 1 甲 子 | 2 乙 丑 | 3 丙 寅 | 4 丁 卯 | 5 戊 辰 | 6 己 巳 | 7 庚 午 | 8 辛 未 | 9 壬 申 | 10 癸 酉 | 11 甲 戌 | 12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 | 13 丙 子 | 14 丁 丑 | 15 戊 寅 | 16 己 卯 | 17 庚 辰 | 18 辛 巳 | 19 壬 午 | 20 癸 未 | 21 甲 申 | 22 乙 酉 | 23 丙 戌 | 24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 | 25 戊 子 | 26 己 丑 | 27 庚 寅 | 28 辛 卯 | 29 壬 辰 | 30 癸 巳 | 31 甲 午 | 32 乙 未 | 33 丙 申 | 34 丁 酉 | 35 戊 戌 | 36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 | 37 庚 子 | 38 辛 丑 | 39 壬 寅 | 40 癸 卯 | 41 甲 辰 | 42 乙 巳 | 43 丙 午 | 44 丁 未 | 45 戊 申 | 46 己 酉 | 47 庚 戌 | 48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 | 49 壬 子 | 50 癸 丑 | 51 甲 寅 | 52 乙 卯 | 53 丙 辰 | 54 丁 巳 | 55 戊 午 | 56 己 未 | 57 庚 申 | 58 辛 酉 | 59 壬 戌 | 60 癸 亥 |
Die volgende jare is Waterkonynjare:
Jare van die Waterkonyn | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2658 v.C. | 2598 v.C. | 2538 v.C. | 2478 v.C. | 2418 v.C. | 2358 v.C. | 2298 v.C. | 2238 v.C. | 2178 v.C. | 2118 v.C. |
10 | 2058 v.C. | 1998 v.C. | 1938 v.C. | 1878 v.C. | 1818 v.C. | 1758 v.C. | 1698 v.C. | 1638 v.C. | 1578 v.C. | 1518 v.C. |
20 | 1458 v.C. | 1398 v.C. | 1338 v.C. | 1278 v.C. | 1218 v.C. | 1158 v.C. | 1098 v.C. | 1038 v.C. | 978 v.C. | 918 v.C. |
30 | 858 v.C. | 798 v.C. | 738 v.C. | 678 v.C. | 618 v.C. | 558 v.C. | 498 v.C. | 438 v.C. | 378 v.C. | 318 v.C. |
40 | 258 v.C. | 198 v.C. | 138 v.C. | 78 v.C. | 18 v.C. | 43 | 103 | 163 | 223 | 283 |
50 | 343 | 403 | 463 | 523 | 583 | 643 | 703 | 763 | 823 | 883 |
60 | 943 | 1003 | 1063 | 1123 | 1183 | 1243 | 1303 | 1363 | 1423 | 1483 |
70 | 1543 | 1603 | 1663 | 1723 | 1783 | 1843 | 1903 | 1963 | 2023 | 2083 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 738 v.C. |
Eksterne skakels
- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Watertier (壬寅) | Waterkonyn (癸卯) | Volgende teken Houtdraak (甲辰) → |
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladVernon KoekemoerGroepsgebiedewetMiddelmisbruikNelson MandelaJaco JacobsApartheidWet op Bantoe-onderwysAdolessensieNedersettingWet op Afsonderlike GerieweDokterBesoedelingSpesiaal:Onlangse wysigingsWet op Verbod van Gemengde HuwelikeDaggaWet op BevolkingsregistrasieOmgewingsgesondheidFanie ViljoenMieliestronkKategorie:Apartheidswette in Suid-AfrikaOnderwysSuid-AfrikaKaapstadIslamRacheltjie de BeerPeter SnydersOmgewingskwessies in Suider-AfrikaLys van nedersettings in Suid-AfrikaDwelmmiddelWaterbesoedelingChristendomCyril RamaphosaKortverhaalLandbouRefentse MorakeNasionale VrouedagGroepsdruk