Houtkonyn (astrologie)

乙卯

Die Houtkonyn (乙卯, yǐmǎo) is die 52ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die tweede Hemelstam (乙, ; die element Hout en Jin) met die vierde Aardtak (卯, mǎo), gesimboliseer deur die Konyn (兔, ).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Houtkonynjaar het in 1975 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 11 Februarie 1975 tot 30 Januarie 1976.

Houtkonynjare

Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支












Jaar
天干
地支
1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

Jaar
天干
地支
13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

Jaar
天干
地支
25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

Jaar
天干
地支
37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

Jaar
天干
地支
49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

Die volgende jare is Houtkonynjare:

Jare van die Houtkonyn
0123456789
02646 v.C.2586 v.C.2526 v.C.2466 v.C.2406 v.C.2346 v.C.2286 v.C.2226 v.C.2166 v.C.2106 v.C.
102046 v.C.1986 v.C.1926 v.C.1866 v.C.1806 v.C.1746 v.C.1686 v.C.1626 v.C.1566 v.C.1506 v.C.
201446 v.C.1386 v.C.1326 v.C.1266 v.C.1206 v.C.1146 v.C.1086 v.C.1026 v.C.966 v.C.906 v.C.
30846 v.C.786 v.C.726 v.C.666 v.C.606 v.C.546 v.C.486 v.C.426 v.C.366 v.C.306 v.C.
40246 v.C.186 v.C.126 v.C.66 v.C.6 v.C.55115175235295
50355415475535595655715775835895
60955101510751135119512551315137514351495
701555161516751735179518551915197520352095
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 726 v.C.

Eksterne skakels

Vorige teken
Houttier (甲寅)
Houtkonyn (乙卯)Volgende teken
Vuurdraak (丙辰)