Houttier (astrologie)

甲寅

Die Houttier (甲寅, jiǎyín) is die 51ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die eerste Hemelstam (甲, jiǎ; die element Hout en Jang) met die derde Aardtak (寅, yín), gesimboliseer deur die Tier (虎, ).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Watertierjaar het in 1974 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 23 Januarie 1974 tot 10 Februarie 1975.

Houttierjare

Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支












Jaar
天干
地支
1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

Jaar
天干
地支
13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

Jaar
天干
地支
25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

Jaar
天干
地支
37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

Jaar
天干
地支
49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

Die volgende jare is Houttierjare:

Jare van die Houttier
0123456789
02647 v.C.2587 v.C.2527 v.C.2467 v.C.2407 v.C.2347 v.C.2287 v.C.2227 v.C.2167 v.C.2107 v.C.
102047 v.C.1987 v.C.1927 v.C.1867 v.C.1807 v.C.1747 v.C.1687 v.C.1627 v.C.1567 v.C.1507 v.C.
201447 v.C.1387 v.C.1327 v.C.1267 v.C.1207 v.C.1147 v.C.1087 v.C.1027 v.C.967 v.C.907 v.C.
30847 v.C.787 v.C.727 v.C.667 v.C.607 v.C.547 v.C.487 v.C.427 v.C.367 v.C.307 v.C.
40247 v.C.187 v.C.127 v.C.67 v.C.7 v.C.54114174234294
50354414474534594654714774834894
60954101410741134119412541314137414341494
701554161416741734179418541914197420342094
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 727 v.C.

Eksterne skakels

Vorige teken
Wateros (癸丑)
Houttier (甲寅)Volgende teken
Houtkonyn (乙卯)