Waterslang (astrologie)

癸巳

Die Waterslang (癸巳, guǐsì) is die 30ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die 10de Hemelstam (癸, guǐ; die element Water en Jin) met die sesde Aardtak (巳, ), gesimboliseer deur die Slang (蛇, shé).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Waterslangjaar het in 2013 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 19 Februarie 2013 tot 30 Januarie 2014.

Waterslangjare

Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支












Jaar
天干
地支
1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

Jaar
天干
地支
13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

Jaar
天干
地支
25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

Jaar
天干
地支
37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

Jaar
天干
地支
49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

Die volgende jare is Waterslangjare:

Jare van die Waterslang
0123456789
02668 v.C.2608 v.C.2548 v.C.2488 v.C.2428 v.C.2368 v.C.2308 v.C.2248 v.C.2188 v.C.2128 v.C.
102068 v.C.2008 v.C.1948 v.C.1888 v.C.1828 v.C.1768 v.C.1708 v.C.1648 v.C.1588 v.C.1528 v.C.
201468 v.C.1408 v.C.1348 v.C.1288 v.C.1228 v.C.1168 v.C.1108 v.C.1048 v.C.988 v.C.928 v.C.
30868 v.C.808 v.C.748 v.C.688 v.C.628 v.C.568 v.C.508 v.C.448 v.C.388 v.C.328 v.C.
40268 v.C.208 v.C.148 v.C.88 v.C.28 v.C.3393153213273
50333393453513573633693753813873
6093399310531113117312331293135314131473
701533159316531713177318331893195320132073
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 748 v.C.

Eksterne skakels

Vorige teken
Waterdraak (壬辰)
Waterslang (癸巳)Volgende teken
Houtperd (甲午)