Houtdraak (astrologie)

甲辰

Die Houtdraak (甲辰, jiǎchén) is die 41ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die eerste Hemelstam (甲, jiǎ; die element Hout en Jang) met die vyfde Aardtak (辰, chén), gesimboliseer deur die Draak (龍, lóng).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Houtdraakjaar het in 1964 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 13 Februarie 1964 tot 1 Februarie 1965.

Houtdraakjare

Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支












Jaar
天干
地支
1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

Jaar
天干
地支
13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

Jaar
天干
地支
25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

Jaar
天干
地支
37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

Jaar
天干
地支
49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

Die volgende jare is Houtdraakjare:

Jare van die Houtdraak
0123456789
02657 v.C.2597 v.C.2537 v.C.2477 v.C.2417 v.C.2357 v.C.2297 v.C.2237 v.C.2177 v.C.2117 v.C.
102057 v.C.1997 v.C.1937 v.C.1877 v.C.1817 v.C.1757 v.C.1697 v.C.1637 v.C.1577 v.C.1517 v.C.
201457 v.C.1397 v.C.1337 v.C.1277 v.C.1217 v.C.1157 v.C.1097 v.C.1037 v.C.977 v.C.917 v.C.
30857 v.C.797 v.C.737 v.C.677 v.C.617 v.C.557 v.C.497 v.C.437 v.C.377 v.C.317 v.C.
40257 v.C.197 v.C.137 v.C.77 v.C.17 v.C.44104164224284
50344404464524584644704764824884
60944100410641124118412441304136414241484
701544160416641724178418441904196420242084
802144220422642324238424442504256426242684
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 737 v.C.

Eksterne skakels

Vorige teken
Waterkonyn (癸卯)
Houtdraak (甲辰)Volgende teken
Houtslang (乙巳)