Aardperd (astrologie)

戊午

Die Aardperd (戊午, wùwǔ) is die 55ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die vyfde Hemelstam (戊, ; die element Aarde en Jang) met die sewende Aardtak (午, ), gesimboliseer deur die Perd (馬, ).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Aardperdjaar het in 1978 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 7 Februarie 1978 tot 27 Januarie 1979.

Aardperdjare

Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支












Jaar
天干
地支
1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

Jaar
天干
地支
13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

Jaar
天干
地支
25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

Jaar
天干
地支
37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

Jaar
天干
地支
49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

Die volgende jare is Aardperdjare:

Jare van die Aardperd
0123456789
02643 v.C.2583 v.C.2523 v.C.2463 v.C.2403 v.C.2343 v.C.2283 v.C.2223 v.C.2163 v.C.2103 v.C.
102043 v.C.1983 v.C.1923 v.C.1863 v.C.1803 v.C.1743 v.C.1683 v.C.1623 v.C.1563 v.C.1503 v.C.
201443 v.C.1383 v.C.1323 v.C.1263 v.C.1203 v.C.1143 v.C.1083 v.C.1023 v.C.963 v.C.903 v.C.
30843 v.C.783 v.C.723 v.C.663 v.C.603 v.C.543 v.C.483 v.C.423 v.C.363 v.C.303 v.C.
40243 v.C.183 v.C.123 v.C.63 v.C.3 v.C.58118178238298
50358418478538598658718778838898
60958101810781138119812581318137814381498
701558161816781738179818581918197820382098
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 723 v.C.

Eksterne skakels

Vorige teken
Vuurslang (丁巳)
Aardperd (戊午)Volgende teken
Aardbok (己未)