Europese Sokkerkampioenskap 2016

Die Europese Sokkerkampioenskap 2016 (UEFA Europa-beker; amptelik UEFA EURO 2016 of kort Euro 2016, Frans: Championnat d'Europe de football 2016) is van 10 Junie tot 10 Julie 2016 in Frankryk aangebied. Dit was die 15de aanbieding van die vierjaarlikse UEFA Europa-beker-toernooi en die derde keer (1960, 1984 en 2016) wat Frankryk die geleentheid gekry het om as gasheer op te tree.

Europese Sokkerkampioenskap 2016
UEFA Euro 2016

Logo van die Sokkerkampioenskap
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Frankryk Frankryk
Datums 10 Junie – 10 Julie
Spanne 24 (van 1 konfederasie)
Stadions 10 (in 10 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Portugal Portugal (1 titel)
Tweede plek Vlag van Frankryk Frankryk
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 51
Doele 108 (2.12 per wedstryd)
Bywoning 2 427 303 (47 594 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Frankryk Antoine Griezmann
(6 doele)
Beste speler Vlag van Frankryk Antoine Griezmann
2012
2021 →
Die Europese Sokkerkampioenskaptrofee waarom meegeding is

Vir die eerste keer in die geskiedenis het 24 spanne vanuit verskeie Europese lande aan die toernooi deelgeneem. Dit is ’n uitbreiding van 8 spanne, waardeur daar ook 20 wedstryde meer gespeel is. Die sokkerspanne van Albanië, Noord-Ierland, Slowakye, Wallis en Ysland het vir die eerste keer aan die UEFA Europa-beker-toernooi deelgeneem.

Spanje was die tweemalige houer en die verdedigende kampioen van die UEFA-trofee, nadat hulle die toernooie in 2008 en in 2012 gewen het. Portugal het die trofee gewen nadat hulle die gasheer Frankryk op 10 Julie op die Stade de France in Saint-Denis met 1–0 in ekstra tyd geklop het en sodoende hul eerste Europese titel ingepalm het; Portugal het daarmee regstreeks vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2017 in Rusland gekwalifiseer.[1] Die verdedigende kampioen Spanje is in die agtste eindrondte uitgeskakel.

Toewysing

Lande wat hulleself aangebied het as gasheer vir die Europese Sokkerkampioenskap 2016:

   Frankryk

   Italië

   Turkye

Frankryk is op 28 Mei 2010 in Genève deur die UEFA gekies as die gasheer vir die Europese Sokkerkampioenskap 2016. Ander kandidaatlande was Italië en Turkye asook ’n gemeenskaplike kandidatuur deur Noorweë en Swede, maar Noorweë en Swede het voor die stemming hulleself onttrek.[2]

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Europese Sokkerkampioenskap 2016[3][4]
LandRondte 1Rondte 2
 Frankryk437
 Turkye386
 Italië23

Kwalifisering

Die gasheer Frankryk het regstreeks vir die Europese Sokkerkampioenskap 2016 gekwalifiseer. Tydens die kwalifisering het 53 spanne om die oorblywende 23 plekke meegeding.

Kwalifiserende spanne

Die volgende 24 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:

Uitslag van die kwalifisering:

   Geen deelname

   Nie ’n geassosieerde lid van UEFA nie

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land het gekwalifiseer

SpanVerskynings by eindstrydeAgtereenvolgende deelnamesLaaste verskyningVorige beste prestasie
 Albanië1ste1Debuut
 België5de12000Naaswenner (1980)
 Duitsland12de122012Kampioen (1972, 1980, 1996)
 Engeland9de22012Derde plek (1968)
 Frankryk9de72012Kampioen (1984, 2000)
 Hongarye3de11972Derde plek (1964)
 Ierland3de22012Groepfase (1988, 2012)
 Italië9de62012Kampioen (1968)
 Kroasië5de42012Kwarteindrondte (1996, 2008)
 Noord-Ierland1ste1Debuut
 Oekraïne2de22012Groepfase (2012)
 Oostenryk2de12008Groepfase (2008)
 Pole3de22012Groepfase (2008, 2012)
 Portugal7de62012Naaswenner (2004)
 Roemenië5de12008Kwarteindrondte (2000)
 Rusland11de42012Kampioen (1960)
 Slowakye1ste1Debuut
 Swede6de52012Halfeindrondte (1992)
 Switserland4de12008Groepfase (1996, 2004, 2008)
 Spanje10de62012Kampioen (2008, 2012)
 Tsjeggië9de62012Kampioen (1976)
 Turkye4de12008Halfeindrondte (2008)
 Wallis1ste1Debuut
 Ysland1ste1Debuut

Stadions

Die wedstryde is in tien stede en in tien stadions gespeel.

Die Franse Sokkervereniging wys in November 2009 twaalf speelstede aan: Saint-Denis, Marseille, Lyon, Villeneuve-d'Ascq, Parys, Lens, Saint-Étienne, Toulouse, Bordeaux, Straatsburg, Nice en Nancy. Dit word later verminder tot 9 speelstede (Straatsburg, Saint-Étienne en Toulouse val weg). In Junie 2011 word Saint-Étienne en Toulouse weer bygevoeg by die lys, maar in Desember 2011 besluit Nancy om af te sien van die toernooi, omdat die opknapping van hul stadion nie betyds voltooi sou word nie.[5]

Saint-DenisMarseilleLyonLille
Stade de FranceStade VélodromeParc Olympique LyonnaisStade Pierre-Mauroy
48°55′28″N 2°21′36.7″O / 48.92444°N 2.360194°O / 48.92444; 2.360194 (Stade de France)43°16′11.4″N 5°23′45.3″O / 43.269833°N 5.395917°O / 43.269833; 5.395917 (Stade Vélodrome)45°45′55.9″N 4°58′48.3″O / 45.765528°N 4.980083°O / 45.765528; 4.980083 (Stade des Lumières)50°36′40.6″N 3°7′41.5″O / 50.611278°N 3.128194°O / 50.611278; 3.128194 (Stade Pierre-Mauroy)
Kapasiteit: 81 338Kapasiteit: 67 394
(opgegradeer)
Kapasiteit: 59 286
(nuwe stadion)
Kapasiteit: 50 186
(nuwe stadion)
Europese Sokkerkampioenskap 2016 (Frankryk)
ParysBordeaux
Parc des PrincesNouveau Stade de Bordeaux
48°50′29.3″N 2°15′10.8″O / 48.841472°N 2.253000°O / 48.841472; 2.253000 (Parc des Princes)44°53′50.5″N 0°33′41.8″W / 44.897361°N 0.561611°W / 44.897361; -0.561611 (Nouveau Stade de Bordeaux)
Kapasiteit: 48 712
(opgegradeer)
Kapasiteit: 42 115
(nuwe stadion)
Saint-ÉtienneNiceLensToulouse
Stade Geoffroy-GuichardAllianz RivieraStade Félix-BollaertStadium Municipal
45°27′38.7″N 4°23′24.6″O / 45.460750°N 4.390167°O / 45.460750; 4.390167 (Stade Geoffroy-Guichard)43°42′18.3″N 7°11′33.5″O / 43.705083°N 7.192639°O / 43.705083; 7.192639 (Allianz Riviera)50°25′58.3″N 2°48′53.5″O / 50.432861°N 2.814861°O / 50.432861; 2.814861 (Stade Félix-Bollaert)43°35′3.1″N 1°26′0″O / 43.584194°N 1.43333°O / 43.584194; 1.43333 (Stadium Municipal)
Kapasiteit: 41 965
(opgegradeer)
Kapasiteit: 35 624
(nuwe stadion)
Kapasiteit: 38 223
(opgegradeer)
Kapasiteit: 33 150
(opgegradeer)

Wedstrydballe

Die Adidas Beau Jeu

Vir die eerste keer in die toernooi se geskiedenis is twee amptelike balle gebruik.[6] Die Adidas Beau Jeu, wat tydens die groepfase gebruik is, is op 12 November 2015 deur die voormalige Franse sokkerspeler Zinedine Zidane onthul.[7] Gedurende die toernooi is die Adidas Fracas as die eksklusiewe wedstrydbal vir die uitklopfase ingevoer.[6]

Formaat

Openingsseremonie van die Europese Sokkerkampioenskap 2016

Die Europese Sokkerkampioenskap 2016 is oor 30 dae tussen 24 verskillende nasies oor 51 wedstryde uitgespeel. Dit het op 10 Junie 2016 op die Stade de France in Saint-Denis met ’n wedstryd tussen die gasheer Frankryk en Roemenië afgeskop. Die toernooi het geëindig by dieselfde stadion op 10 Julie met die eindstryd tussen Portugal en Frankryk, waartydens Portugal die Europese Sokkerkampioenskaptrofee ingepalm het.

Kalender

Die volgende tabel dui die Europese Sokkerkampioenskap 2016 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Junie
Vr
10
Sa
11
So
12
Ma
13
Di
14
Wo
15
Do
16
Vr
17
Sa
18
So
19
Ma
20
Di
21
Wo
22
Do
23
Vr
24
SeremoniesOS
Groep A1122
Groep B2112
Groep C222
Groep D1122
Groep E2112
Groep F222
Uitklopfase
Junie/Julie
Sa
25
So
26
Ma
27
Di
28
Wo
29
Do
30
Vr
1
Sa
2
So
3
Ma
4
Di
5
Wo
6
Do
7
Vr
8
Sa
9
So
10
SeremoniesSS
Uitklopfase3321111111
Legende

   Seremonies

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Eindstryd

Groepfase

Die Europese Sokkerkampioenskap 2016 is deur 24 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 24 deelnemende spanne in ses groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne en die vier beste derde-plek-spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit agt wedstryde bestaan het: agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het saam met die vier beste derde-plek-spanne na die uitklopfase deurgedring. Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 12 Desember 2015 in die Palais des congrès de Paris in Parys gehou.

Groepfase

24 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep en die vier beste spanne van die ses derde plekke het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A

Wedstryd tussen Switserland en Frankryk
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Frankryk321041+37
 Switserland312021+15
 Albanië310213−23
 Roemenië301224−21

10 Junie 2016
21:00
 Frankryk2–1  RoemeniëStade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 75 113
Skeidsregter: Viktor Kassai (Hongarye)
Giroud 57'
Payet 89'
Verslag 65' (straf) Stancu

11 Junie 2016
15:00
 Albanië0–1  SwitserlandStade Félix-Bollaert, Lens
Toeskouers: 33 805
Skeidsregter: Carlos Velasco Carballo (Spanje)
Verslag 5' Schär

15 Junie 2016
18:00
 Roemenië1–1  SwitserlandParc des Princes, Parys
Toeskouers: 43 576
Skeidsregter: Sergei Karasef (Rusland)
Stancu 18' (straf)Verslag 57' Mehmedi

15 Junie 2016
21:00
 Frankryk2–0  AlbaniëStade Vélodrome, Marseille
Toeskouers: 63 670
Skeidsregter: Willie Collum (Skotland)
Griezmann 90'
Payet 90+6'
Verslag

19 Junie 2016
21:00
 Roemenië0–1  AlbaniëStade des Lumières, Lyon
Toeskouers: 49 752
Skeidsregter: Pavel Královec (Tsjeggië)
Verslag 43' Sadiku

19 Junie 2016
21:00
 Switserland0–0  FrankrykStade Pierre-Mauroy, Lille
Toeskouers: 45 616
Skeidsregter: Damir Skomina (Slowenië)
Verslag

Groep B

Wedstryd tussen Rusland en Slowakye
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Wallis320163+36
 Engeland312032+15
 Slowakye31113304
 Rusland301226−41

11 Junie 2016
18:00
 Wallis2–1  SlowakyeNouveau Stade de Bordeaux, Bordeaux
Toeskouers: 37 831
Skeidsregter: Svein Oddvar Moen (Noorweë)
Bale 10'
Robson-Kanu 81'
Verslag 61' Duda

11 Junie 2016
21:00
 Engeland1–1  RuslandStade Vélodrome, Marseille
Toeskouers: 62 343
Skeidsregter: Nicola Rizzoli (Italië)
Dier 73'Verslag 90+2' V. Berezutski

15 Junie 2016
15:00
 Rusland1–2  SlowakyeStade Pierre-Mauroy, Lille
Toeskouers: 38 989
Skeidsregter: Damir Skomina (Slowenië)
Glusjakof 80'Verslag 32' Weiss
45' Hamšík

16 Junie 2016
15:00
 Engeland2–1  WallisStade Félix-Bollaert, Lens
Toeskouers: 34 033
Skeidsregter: Felix Brych (Duitsland)
Vardy 56'
Sturridge 90+2'
Verslag 42' Bale

20 Junie 2016
21:00
 Rusland0–3  WallisStadium Municipal, Toulouse
Toeskouers: 28 840
Skeidsregter: Jonas Eriksson (Swede)
Verslag 11' Ramsey
20' Taylor
67' Bale

20 Junie 2016
21:00
 Slowakye0–0  EngelandStade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne
Toeskouers: 39 051
Skeidsregter: Carlos Velasco Carballo (Spanje)
Verslag

Groep C

Wedstryd tussen Duitsland en Oekraïne
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Duitsland321030+37
 Pole321020+27
 Noord-Ierland31022203
 Oekraïne300305−50

12 Junie 2016
18:00
 Pole1–0  Noord-IerlandAllianz Riviera, Nice
Toeskouers: 33 742
Skeidsregter: Ovidiu Hațegan (Roemenië)
Milik 51'Verslag

12 Junie 2016
21:00
 Duitsland2–0  OekraïneStade Pierre-Mauroy, Lille
Toeskouers: 43 035
Skeidsregter: Martin Atkinson (Engeland)
Mustafi 19'
Schweinsteiger 90+2'
Verslag

16 Junie 2016
18:00
 Oekraïne0–2  Noord-IerlandStade des Lumières, Lyon
Toeskouers: 51 043
Skeidsregter: Pavel Královec (Tsjeggië)
Verslag 49' McAuley
90+6' McGinn

16 Junie 2016
21:00
 Duitsland0–0  PoleStade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 73 648
Skeidsregter: Björn Kuipers (Nederland)
Verslag

21 Junie 2016
18:00
 Oekraïne0–1  PoleStade Vélodrome, Marseille
Toeskouers: 58 874
Skeidsregter: Svein Oddvar Moen (Noorweë)
Verslag 54' Błaszczykowski

21 Junie 2016
18:00
 Noord-Ierland0–1  DuitslandParc des Princes, Parys
Toeskouers: 44 125
Skeidsregter: Clément Turpin (Frankryk)
Verslag 30' Gómez

Groep D

LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Kroasië321053+27
 Spanje320152+36
 Turkye310224−23
 Tsjeggië301225−31

12 Junie 2016
15:00
 Turkye0–1  KroasiëParc des Princes, Parys
Toeskouers: 43 842
Skeidsregter: Jonas Eriksson (Swede)
Verslag 41' Modrić

13 Junie 2016
15:00
 Spanje1–0  TsjeggiëStadium Municipal, Toulouse
Toeskouers: 29 400
Skeidsregter: Szymon Marciniak (Pole)
Piqué 87'Verslag

17 Junie 2016
18:00
 Tsjeggië2–2  KroasiëStade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne
Toeskouers: 38 376
Skeidsregter: Mark Clattenburg (Engeland)
Škoda 76'
Necid 89' (straf)
Verslag 37' Perišić
59' Rakitić

17 Junie 2016
21:00
 Spanje3–0  TurkyeAllianz Riviera, Nice
Toeskouers: 33 409
Skeidsregter: Milorad Mažić (Serwië)
Morata 34', 48'
Nolito 37'
Verslag

21 Junie 2016
21:00
 Tsjeggië0–2  TurkyeStade Félix-Bollaert, Lens
Toeskouers: 32 836
Skeidsregter: Willie Collum (Skotland)
Verslag 10' Yılmaz
65' Tufan

21 Junie 2016
21:00
 Kroasië2–1  SpanjeNouveau Stade de Bordeaux, Bordeaux
Toeskouers: 37 245
Skeidsregter: Björn Kuipers (Nederland)
N. Kalinić 45'
Perišić 87'
Verslag 7' Morata

Groep E

LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Italië320131+26
 België320142+26
 Ierland311124−24
 Swede301213−21

13 Junie 2016
18:00
 Ierland1–1  SwedeStade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 73 419
Skeidsregter: Milorad Mažić (Serwië)
Hoolahan 48'Verslag 71' (e. d.) Clark

13 Junie 2016
21:00
 België0–2  ItaliëStade des Lumières, Lyon
Toeskouers: 55 408
Skeidsregter: Mark Clattenburg (Engeland)
Verslag 32' Giaccherini
90+3' Pellè

17 Junie 2016
15:00
 Italië1–0  SwedeStadium Municipal, Toulouse
Toeskouers: 29 600
Skeidsregter: Viktor Kassai (Hongarye)
Éder 88'Verslag

18 Junie 2016
15:00
 België3–0  IerlandNouveau Stade de Bordeaux, Bordeaux
Toeskouers: 39 493
Skeidsregter: Cüneyt Çakır (Turkye)
R. Lukaku 48', 70'
Witsel 61'
Verslag

22 Junie 2016
21:00
 Italië0–1  IerlandStade Pierre-Mauroy, Lille
Toeskouers: 44 268
Skeidsregter: Ovidiu Hațegan (Roemenië)
Verslag 85' Brady

22 Junie 2016
21:00
 Swede0–1  BelgiëAllianz Riviera, Nice
Toeskouers: 34 011
Skeidsregter: Felix Brych (Duitsland)
Verslag 84' Nainggola

Groep F

Wedstryd tussen Portugal en Oostenryk
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Hongarye312064+25
 Ysland312043+15
 Portugal30304403
 Oostenryk301214−31

14 Junie 2016
18:00
 Oostenryk0–2  HongaryeNouveau Stade de Bordeaux, Bordeaux
Toeskouers: 34 424
Skeidsregter: Clément Turpin (Frankryk)
Verslag 62' Szalai
87' Stieber

14 Junie 2016
21:00
 Portugal1–1  YslandStade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne
Toeskouers: 38 742
Skeidsregter: Cüneyt Çakır (Turkye)
Nani 31'Verslag 50' B. Bjarnason

18 Junie 2016
18:00
 Ysland1–1  HongaryeStade Vélodrome, Marseille
Toeskouers: 60 842
Skeidsregter: Sergei Karasef (Rusland)
G. Sigurðsson 40' (straf)Verslag 88' (e. d.) Sævarsson

18 Junie 2016
21:00
 Portugal0–0  OostenrykParc des Princes, Parys
Toeskouers: 44 291
Skeidsregter: Nicola Rizzoli (Italië)
Verslag

22 Junie 2016
18:00
 Ysland2–1  OostenrykStade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 68 714
Skeidsregter: Szymon Marciniak (Pole)
Böðvarsson 18'
Traustason 90+4'
Verslag 60' Schöpf

22 Junie 2016
18:00
 Hongarye3–3  PortugalStade des Lumières, Lyon
Toeskouers: 55 514
Skeidsregter: Martin Atkinson (Engeland)
Gera 19'
Dzsudzsák 47', 55'
Verslag 42' Nani
50', 62' Ronaldo

Ranglys van die derde plek spanne

LandGroepWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 SlowakyeB31113304
 IerlandE311124−24
 PortugalF30304403
 Noord-IerlandC31022203
 TurkyeD310224−23
 AlbaniëA310213−23

Uitklopfase

Wedstryd tussen Kroasië en Portugal
Wedstryd tussen Duitsland en Italië
Die Portugese president Marcelo Rebelo de Sousa groet die nasionale span met die Europese Sokkerkampioenskaptrofee nadat hulle die Europese Sokkerkampioenskap 2016 gewen het
agste eindrondtekwarteindrondtehalfeindrondtefinale
              
25 Junie – Saint-Étienne      
   Switserland 1 (4)
30 Junie – Marseille
   Pole 1 (5) 
   Pole 1 (3)
25 Junie – Lens
    Portugal 1 (5) 
   Kroasië 0
6 Julie – Lyon
   Portugal 1 
   Portugal 2
25 Junie – Parys
    Wallis 0 
   Wallis 1
1 Julie – Lille
   Noord-Ierland 0 
   Wallis 3
26 Junie – Toulouse
    België 1 
   Hongarye 0
10 Julie – Saint-Denis
   België 4 
   Portugal 1
26 Junie – Lille
    Frankryk 0
   Duitsland 3
2 Julie – Bordeaux
   Slowakye 0 
   Duitsland 1 (6)
27 Junie – Saint-Denis
    Italië 1 (5) 
   Italië 2
7 Julie – Marseille
   Spanje 0 
   Duitsland 0
26 Junie – Lyon
    Frankryk 2 
   Frankryk 2
3 Julie – Saint-Denis 
   Ierland 1 
   Frankryk 5  
27 Junie – Nice
    Ysland 2   
   Engeland 1
   Ysland 2 

Agtste eindrondte


25 Junie 2016
15:00
 Switserland1–1 (e.t.)  PoleStade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne
Toeskouers: 38 842
Skeidsregter: Mark Clattenburg (Engeland)
Shaqiri 82'

Lichtsteiner
Xhaka
Shaqiri
Schär
Rodríguez
Verslag
Strafskoppe
4–5
39' Błaszczykowski

Lewandowski
Milik
Glik
Błaszczykowski
Krychowiak

25 Junie 2016
18:00
 Wallis1–0  Noord-IerlandParc des Princes, Parys
Toeskouers: 44 342
Skeidsregter: Martin Atkinson (Engeland)
McAuley 75' (e. d.)Verslag

25 Junie 2016
21:00
 Kroasië0–1 (e.t.)  PortugalStade Félix-Bollaert, Lens
Toeskouers: 33 523
Skeidsregter: Carlos Velasco Carballo (Spanje)
Verslag 117' Quaresma

26 Junie 2016
15:00
 Frankryk2–1  IerlandStade des Lumières, Lyon
Toeskouers: 56 279
Skeidsregter: Nicola Rizzoli (Italië)
Griezmann 58', 61'Verslag 2' (straf) Brady

26 Junie 2016
18:00
 Duitsland3–0  SlowakyeStade Pierre-Mauroy, Lille
Toeskouers: 44 312
Skeidsregter: Szymon Marciniak (Pole)
Boateng 8'
Gómez 43'
Draxler 63'
Verslag

26 Junie 2016
21:00
 Hongarye0–4  BelgiëStadium Municipal, Toulouse
Toeskouers: 38 921
Skeidsregter: Milorad Mažić (Serwië)
Verslag 10' Alderweireld
78' Batshuayi
80' Hazard
90+1' Carrasco

27 Junie 2016
18:00
 Italië2–0  SpanjeStade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 76 165
Skeidsregter: Cüneyt Çakır (Turkye)
Chiellini 33'
Pellè 90+1'
Verslag

27 Junie 2016
21:00
 Engeland1–2  YslandAllianz Riviera, Nice
Toeskouers: 33 901
Skeidsregter: Damir Skomina (Slowenië)
Rooney 4' (straf)Verslag 6' R. Sigurðsson
18' Sigþórsson

Kwarteindrondte


30 Junie 2016
21:00
 Pole1–1 (e.t.)  PortugalStade Vélodrome, Marseille
Toeskouers: 62 940
Skeidsregter: Felix Brych (Duitsland)
Lewandowski 2'

Lewandowski
Milik
Glik
Błaszczykowski
Verslag
Strafskoppe
3–5
33' Sanches

Ronaldo
Sanches
Moutinho
Nani
Quaresma

1 Julie 2016
21:00
 Wallis3–1  BelgiëStade Pierre-Mauroy, Lille
Toeskouers: 45 936
Skeidsregter: Damir Skomina (Slowenië)
A. Williams 31'
Robson-Kanu 55'
Vokes 86'
Verslag 13' Nainggolan

2 Julie 2016
21:00
 Duitsland1–1 (e.t.)  ItaliëNouveau Stade de Bordeaux, Bordeaux
Toeskouers: 38 764
Skeidsregter: Viktor Kassai (Hongarye)
Özil 65'

Kroos
Müller
Özil
Draxler
Schweinsteiger
Hummels
Kimmich
Boateng
Hector
Verslag
Strafskoppe
6–5
78' (straf) Bonucci

Insigne
Zaza
Barzagli
Pellè
Bonucci
Giaccherini
Parolo
De Sciglio
Darmian

3 Julie 2016
21:00
 Frankryk5–2  YslandStade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 76 833
Skeidsregter: Björn Kuipers (Nederland)
Giroud 12', 59'
Pogba 20'
Payet 43'
Griezmann 45'
Verslag 56' Sigþórsson
84' B. Bjarnason

Halfeindrondte


6 Julie 2016
21:00
 Portugal2–0  WallisStade des Lumières, Lyon
Toeskouers: 55 679
Skeidsregter: Jonas Eriksson (Swede)
Ronaldo 50'
Nani 53'
Verslag

7 Julie 2016
21:00
 Duitsland0–2  FrankrykStade Vélodrome, Marseille
Toeskouers: 64 078
Skeidsregter: Nicola Rizzoli (Italië)
Verslag 45+2' (straf), 72' Griezmann

Eindstryd


10 Julie 2016
21:00
 Portugal1–0 (e.t.)  FrankrykStade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 75 868
Skeidsregter: Mark Clattenburg (Engeland)
Éder 109'Verslag


Europese Sokkerkampioen 2016
 Portugal

Ranglys

Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Halfeindrondte

   Kwarteindrondte

   Agtste eindrondte

   Groepuitdunne

   Nie gekwalifiseer nie

   Nie ’n geassosieerde lid van UEFA nie

RangSpanGroepWedWenGelVerDVDT+/–Pte
1  PortugalF734095+413
2  FrankrykA7511135+816
In die halfeindrondte uitgeskakel
3  WallisB6402106+412
4  DuitslandC632173+411
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5  ItaliëE531162+410
6  BelgiëE530295+49
7  PoleC523042+29
8  YslandF522189−18
In die agtste eindrondte uitgeskakel
9  KroasiëD421154+17
10  SpanjeD420254+16
11  SwitserlandA413032+16
12  EngelandB412144±05
13  HongaryeF412168−25
14  SlowakyeB411236–34
15  IerlandE411236−34
16  Noord-IerlandC410323−13
In die groepfase uitgeskakel
17  TurkyeD310224−23
18  AlbaniëA310213−23
19  RoemeniëA301224–21
20  SwedeE301213−21
21  TsjeggiëD301225−31
22  OostenrykF301214–31
23  RuslandB301226−41
24  OekraïneC300305−50

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:

RangSpelerDoele
1 Antoine Griezmann6
2 Cristiano Ronaldo3
Olivier Giroud3
Dimitri Payet3
Gareth Bale3
Nani3
Álvaro Morata3
8 Radja Nainggolan2
Ivan Perišić2
Jakub Błaszczykowski2
Bogdan Stancu2
Hal Robson-Kanu2
Mario Gómez2
Robbie Brady2
Balázs Dzsudzsák2
Graziano Pellè2
Romelu Lukaku2
Kolbeinn Sigþórsson2
Birkir Bjarnason2
Antoine Griezmann

Verwysings

Eksterne skakels