FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994

Die 15de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Engels: World Cup ’94) is vanaf 17 Junie tot 17 Julie 1994 in die Verenigde State aangebied. Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in die Verenigde State aangebied is en die derde in Noord-Amerika. Dié toernooi was die finansieel suksesvolste in die Sokker-Wêreldbekertoernooi-geskiedenis; dit het die gemiddelde bywoningsrekord met amper 69 000 toeskouers per wedstryd gebreek, ’n rekord wat nog steeds geldig is.[2]

FIFA Sokker-Wêreldbeker
World Cup ’94
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Datums 17 Junie – 17 Julie
Spanne 24 (van 5 konfederasies)
Stadions (in 9 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Brasilië Brasilië (4 titels)
Tweede plek Vlag van Italië Italië
Derde plek Vlag van Swede Swede
Vierde plek Vlag van Bulgarye Bulgarye
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 52
Doele 141 (2.71 per wedstryd)
Bywoning 3 587 538 (68 991 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Bulgarye Hristo Stoichkof
Vlag van Rusland Oleg Salenko (6 doele elk)[1]
Beste speler Vlag van Brasilië Romário
1990
1998
Die Sokker-Wêreldbekertrofee waarom meegeding is

24 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 deelgeneem. Die spanne is in ses groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep en die vier beste derde plek spanne na die agtste eindrondte deurgedring het. Brasilië het die trofee gewen nadat Roberto Baggio van Italië die laaste strafskop in die eindstryd van Pasadena naby Los Angeles, Kalifornië, misgeskop en sodoende hul vierde wêreldbekertitel ingepalm het, die eerste nasie wat daarin geslaag het. Dit was die eerste eindstryd van ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi wat deur strafskoppe beslis is. Met die verowering van die wêreldbekertitel het Brasilië regstreeks vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 1997 in Saoedi-Arabië gekwalifiseer. Swede het in die derde en Bulgarye in die vierde plek geëindig. Die verdedigende kampioen Duitsland is in die kwarteindrondte uitgeskakel, terwyl die gasheer die Verenigde State die agtste eindrondte gehaal het.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie vir die toernooi gekwalifiseer nie en het dus nie daaraan deelgeneem nie. Die nasionale sokkerspanne van Griekeland, Nigerië en Saoedi-Arabië het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. As gevolg van die Ontbinding van die Sowjetunie in 1991 het Rusland ook vir die eerste keer aan die toernooi deelgeneem. Dit was die laaste toernooi met die aantal van 24 nasionale sokkerspanne; vir die volgende FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 in Frankryk is die aantal na 32 verhoog.

Toewysing

Die Verenigde State is op 4 Julie 1988 in Zürich deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994. Ander kandidaatlande was Brasilië en Marokko.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994[3]
LandRondte 1
 Verenigde State10
 Marokko7
 Brasilië2

Kwalifisering

Die gasheer die Verenigde State en die verdedigende kampioen Duitsland het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 gekwalifiseer. Van die 22 oorblywende plekke is twaalf vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, drie vir CAF (Afrika), drie vir CONMEBOL (Suid-Amerika), twee vir AFC (Asië) en een vir CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika). Net een plek is tydens twee uitspeelwedstryde tussen CONCACAF en OFC (Oseanië) en aansluitend tussen die seëvierende span en CONMEBOL beslis.

Kwalifiserende spanne

Die volgende 24 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:[4]

Uitslag van die kwalifisering:

   Geen deelname

   Land het homself onttrek of is nie deur FIFA aanvaar nie

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land het gekwalifiseer

SpanVerskynings by eindstrydeAgtereenvolgende deelnamesLaaste verskyningVorige beste prestasie
 Argentinië11de61990Kampioen (1978, 1986)
 België9de41990Vierde plek (1986)
 Bolivië3de11950Groepfase (1930, 1950)
 Brasilië15de151990Kampioen (1958, 1962, 1970)
 Bulgarye6de11986Agtste eindrondte (1986)
 Colombia3de21990Agtste eindrondte (1990)
 Duitsland13de111990Kampioen (1954, 1974, 1990)
 Griekeland1ste1Debuut
 Ierland2de21990Kwarteindrondte (1990)
 Italië13de91990Kampioen (1934, 1938, 1982)
 Kameroen3de21990Kwarteindrondte (1990)
 Marokko3de11986Agtste eindrondte (1986)
 Meksiko10de11986Kwarteindrondte (1970, 1986)
 Nederland6de21990Naaswenner (1974, 1978)
 Nigerië1ste1Debuut
 Noorweë2de11938Agtste eindrondte (1938)
 Roemenië6de21990Agtste eindrondte (1934, 1938, 1990)
 Rusland8ste41990Vierde plek (1966)
 Saoedi-Arabië1ste1Debuut
 Spanje9de51990Vierde plek (1950)
 Suid-Korea4de31990Groepfase (1954, 1986, 1990)
 Swede9de21990Naaswenner (1958)
 Switserland7de11966Kwarteindrondte (1934, 1938, 1958)
 Verenigde State5de21990Derde plek (1930)

Stadions

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Pasadena, Kalifornië
(Los Angeles, Kalifornië)
Pontiac, Michigan
(Detroit, Michigan)
Stanford, Kalifornië
(San Francisco, Kalifornië)
East Rutherford, New Jersey
(New York Stad)
Rose BowlPontiac SilverdomeStanford-stadionGiants-stadion
34°9′40.8″N 118°10′3.4″W / 34.161333°N 118.167611°W / 34.161333; -118.167611 (Rose Bowl)42°38′35″N 83°15′18″W / 42.64306°N 83.25500°W / 42.64306; -83.25500 (Pontiac Silverdome)37°26′4.3″N 122°9′40.1″W / 37.434528°N 122.161139°W / 37.434528; -122.161139 (Stanford-stadion)40°48′48.7″N 74°4′27.7″W / 40.813528°N 74.074361°W / 40.813528; -74.074361 (Giants-stadion)
Kapasiteit: 91 794Kapasiteit: 77 557Kapasiteit: 80 906Kapasiteit: 75 338
Orlando, Florida
Pontiac
Stanford
East Rutherford
Foxborough
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 (die Verenigde State)
Citrus Bowl
28°32′20.7″N 81°24′9.9″W / 28.539083°N 81.402750°W / 28.539083; -81.402750 (Citrus Bowl)
Kapasiteit: 61 219
Chicago, IllinoisDallas, TexasFoxborough, Massachusetts
(Boston, Massachusetts)
Washington, D.C.
Soldier FieldCotton BowlFoxboro-stadionRFK-stadion
41°51′44.6″N 87°36′59.3″W / 41.862389°N 87.616472°W / 41.862389; -87.616472 (Soldier Field)32°46′46.6″N 96°45′34.5″W / 32.779611°N 96.759583°W / 32.779611; -96.759583 (Cotton Bowl)42°5′33″N 71°16′3″W / 42.09250°N 71.26750°W / 42.09250; -71.26750 (Foxboro-stadion)38°53′23.1″N 76°58′18.2″W / 38.889750°N 76.971722°W / 38.889750; -76.971722 (RFK-stadion)
Kapasiteit: 63 117Kapasiteit: 63 998Kapasiteit: 53 644Kapasiteit: 53 142

Formaat

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 is oor 31 dae tussen 24 verskillende nasies oor 52 wedstryde uitgespeel. Dit het op 17 Junie 1994 op die Soldier Field in Chicago met ’n wedstryd tussen die verdedigende kampioen Duitsland en Bolivië afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Rose Bowl in Pasadena op 17 Julie met die eindstryd tussen Brasilië en Italië, waartydens Brasilië die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het. Dieselfde formaat is voorheen tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooie in 1986 en 1990 ingespan.[5]

Kalender

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Junie/Julie
Vr
17
Sa
18
So
19
Ma
20
Di
21
Wo
22
Do
23
Vr
24
Sa
25
So
26
Ma
27
Di
28
Wo
29
Do
30
Vr
1
SeremoniesOS
Groep A222
Groep B1122
Groep C2112
Groep D2112
Groep E11112
Groep F1122
Uitklopfase
Julie
Sa
2
So
3
Ma
4
Di
5
Wo
6
Do
7
Vr
8
Sa
9
So
10
Ma
11
Di
12
Wo
13
Do
14
Vr
15
Sa
16
So
17
SeremoniesSS
Uitklopfase222222211
Legende

   Seremonies

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek

   Eindstryd

Groepfase

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 is deur 24 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 24 deelnemende spanne in ses groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne en die vier beste derde-plek-spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit 16 wedstryde bestaan het: agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het saam met die vier beste derde-plek-spanne na die uitklopfase deurgedring. Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 19 Desember 1993 in die Konferensiesentrum in Las Vegas gehou.

Groepfase

24 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep en die vier beste spanne van die ses derde plekke het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A

LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Roemenië320155±06
 Switserland311154+14
 Verenigde State311133±04
 Colombia310245–13

18 Junie 1994
11:30
 Verenigde State1–1  SwitserlandSilverdome, Pontiac
Toeskouers: 73 425
Skeidsregter: Francisco Oscar Lamolina (Argentinië)
Wynalda 45'Verslag 39' Bregy

18 Junie 1994
16:30
 Colombia1–3  RoemeniëRose Bowl, Pasadena
Toeskouers: 91 856
Skeidsregter: Jamal Al Sharif (Sirië)
Valencia 43'Verslag 15', 89' Răducioiu
34' Hagi

22 Junie 1994
16:00
 Roemenië1–4  SwitserlandSilverdome, Pontiac
Toeskouers: 61 428
Skeidsregter: Neji Jouini (Tunisië)
Hagi 35'Verslag 16' Sutter
52' Chapuisat
65', 72' Knup

22 Junie 1994
16:30
 Verenigde State2–1  ColombiaRose Bowl, Pasadena
Toeskouers: 93 869
Skeidsregter: Fabio Baldas (Italië)
Escobar 35' (e.d.)
Stewart 52'
Verslag 90' Valencia

26 Junie 1994
13:00
 Switserland0–2  ColombiaStanford-stadion, Palo Alto
Toeskouers: 83 401
Skeidsregter: Peter Mikkelsen (Denemarke)
Verslag 44' Gaviria
90' Lozano

26 Junie 1994
13:00
 Verenigde State0–1  RoemeniëRose Bowl, Pasadena
Toeskouers: 93 869
Skeidsregter: Mario van der Ende (Nederland)
Verslag 18' Petrescu

Groep B

LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Brasilië321061+57
 Swede312064+25
 Rusland310276+13
 Kameroen3012311–81

19 Junie 1994
16:30
 Kameroen2–2  SwedeRose Bowl, Pasadena
Toeskouers: 93 194
Skeidsregter: Alberto Tejada Noriega (Peru)
Embé 31'
Omam-Biyik 47'
Verslag 8' Ljung
75' Dahlin

20 Junie 1994
13:00
 Brasilië2–0  RuslandStanford-stadion, Palo Alto
Toeskouers: 81 061
Skeidsregter: Lim Kee Chong (Mauritius)
Romário 26'
Raí 52' (straf)
Verslag

24 Junie 1994
13:00
 Brasilië3–0  KameroenStanford-stadion, Palo Alto
Toeskouers: 83 401
Skeidsregter: Arturo Brizio Carter (Meksiko)
Romário 39'
Márcio Santos 66'
Bebeto 73'
Verslag

24 Junie 1994
19:30
 Swede3–1  RuslandSilverdome, Pontiac
Toeskouers: 71 528
Skeidsregter: Joël Quiniou (Frankryk)
Brolin 37' (straf)
Dahlin 59', 81'
Verslag 4' (straf) Salenko

28 Junie 1994
13:00
 Rusland6–1  KameroenStanford-stadion, Palo Alto
Toeskouers: 74 914
Skeidsregter: Jamal Al Sharif (Sirië)
Salenko 15', 41', 44' (straf), 72', 75'
Radtsjenko 81'
Verslag 46' Milla

28 Junie 1994
16:00
 Brasilië1–1  SwedeSilverdome, Pontiac
Toeskouers: 77 217
Skeidsregter: Sándor Puhl (Hongarye)
Romário 46'Verslag 23' K. Andersson

Groep C

LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Duitsland321053+27
 Spanje312064+25
 Suid-Korea302145–12
 Bolivië301214–31

17 Junie 1994
14:00
 Duitsland1–0  BoliviëSoldier Field, Chicago
Toeskouers: 63 117
Skeidsregter: Arturo Brizio Carter (Meksiko)
Klinsmann 61'Verslag

17 Junie 1994
18:30
 Spanje2–2  Suid-KoreaCotton Bowl, Dallas
Toeskouers: 56 247
Skeidsregter: Peter Mikkelsen (Denemarke)
Salinas 51'
Goikoetxea 55'
Verslag 85' Hong Myung-bo
90' Seo Jung-won

21 Junie 1994
15:00
 Duitsland1–1  SpanjeSoldier Field, Chicago
Toeskouers: 63 113
Skeidsregter: Filippi Cavani (Uruguay)
Klinsmann 48'Verslag 14' Goikoetxea

23 Junie 1994
19:30
 Suid-Korea0–0  BoliviëFoxboro-stadion, Foxborough
Toeskouers: 54 453
Skeidsregter: Leslie Mottram (Skotland)
Verslag

27 Junie 1994
15:00
 Bolivië1–3  SpanjeSoldier Field, Chicago
Toeskouers: 63 089
Skeidsregter: Rodrigo Badilla (Costa Rica)
E. Sánchez 67'Verslag 19' (straf) Guardiola
66', 70' Caminero

27 Junie 1994
15:00
 Duitsland3–2  Suid-KoreaCotton Bowl, Dallas
Toeskouers: 63 998
Skeidsregter: Joël Quiniou (Frankryk)
Klinsmann 12', 37'
Riedle 20'
Verslag 52' Hwang Sun-hong
63' Hong Myung-bo

Groep D

LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Nigerië320162+46
 Bulgarye320163+36
 Argentinië320163+36
 Griekeland3003010–100

21 Junie 1994
12:30
 Argentinië4–0  GriekelandFoxboro-stadion, Foxborough
Toeskouers: 54 456
Skeidsregter: Arturo Angeles (VSA)
Batistuta 2', 44', 90' (straf)
Maradona 60'
Verslag

21 Junie 1994
18:30
 Nigerië3–0  BulgaryeCotton Bowl, Dallas
Toeskouers: 44 132
Skeidsregter: Rodrigo Badilla (Costa Rica)
Yekini 21'
Amokachi 43'
Amuneke 55'
Verslag

25 Junie 1994
16:00
 Argentinië2–1  NigeriëFoxboro-stadion, Foxborough
Toeskouers: 54 453
Skeidsregter: Bo Karlsson (Swede)
Caniggia 21', 28'Verslag 8' Siasia

26 Junie 1994
11:30
 Bulgarye4–0  GriekelandSoldier Field, Chicago
Toeskouers: 63 160
Skeidsregter: Ali Bujsaim (Verenigde Arabiese Emirate)
Stoichkof 5' (straf), 55' (straf)
Letchkof 65'
Borimirof 90'
Verslag

30 Junie 1994
18:30
 Argentinië0–2  BulgaryeCotton Bowl, Dallas
Toeskouers: 63 998
Skeidsregter: Neji Jouini (Tunisië)
Verslag 61' Stoichkof
90' Sirakof

30 Junie 1994
19:30
 Griekeland0–2  NigeriëFoxboro-stadion, Foxborough
Toeskouers: 53 001
Skeidsregter: Leslie Mottram (Skotland)
Verslag 45' George
90' Amokachi

Groep E

Die Giants-stadion net voor die wedstryd tussen Italië en Noorweë
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Meksiko311133±04
 Ierland311122±04
 Italië311122±04
 Noorweë311111±04

18 Junie 1994
16:00
 Italië0–1  IerlandGiants-stadion, East Rutherford
Toeskouers: 75 338
Skeidsregter: Mario van der Ende (Nederland)
Verslag 11' Houghton

19 Junie 1994
16:00
 Noorweë1–0  MeksikoRFK-stadion, Washington, D.C.
Toeskouers: 52 395
Skeidsregter: Sándor Puhl (Hongarye)
Rekdal 84'Verslag

23 Junie 1994
16:00
 Italië1–0  NoorweëGiants-stadion, East Rutherford
Toeskouers: 74 624
Skeidsregter: Hellmut Krug (Duitsland)
D. Baggio 69'Verslag

24 Junie 1994
12:30
 Meksiko2–1  IerlandCitrus Bowl, Orlando
Toeskouers: 60 790
Skeidsregter: Kurt Röthlisberger (Switserland)
García 42', 65'Verslag 84' Aldridge

28 Junie 1994
12:30
 Italië1–1  MeksikoRFK-stadion, Washington, D.C.
Toeskouers: 52 535
Skeidsregter: Francisco Oscar Lamolina (Argentinië)
Massaro 48'Verslag 57' Bernal

28 Junie 1994
12:30
 Ierland0–0  NoorweëGiants-stadion, East Rutherford
Toeskouers: 72 404
Skeidsregter: José Torres Cadena (Colombia)
Verslag

Groep F

LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Nederland320143+16
 Saoedi-Arabië320143+16
 België320121+16
 Marokko300325–30

19 Junie 1994
12:30
 België1–0  MarokkoCitrus Bowl, Orlando
Toeskouers: 61 219
Skeidsregter: José Torres Cadena (Colombia)
Degryse 11'Verslag

20 Junie 1994
19:30
 Nederland2–1  Saoedi-ArabiëRFK-stadion, Washington, D.C.
Toeskouers: 50 535
Skeidsregter: Manuel Díaz Vega (Spanje)
Jonk 50'
Taument 86'
Verslag 18' Amin

25 Junie 1994
12:30
 Saoedi-Arabië2–1  MarokkoGiants-stadion, East Rutherford
Toeskouers: 76 322
Skeidsregter: Philip Don (Engeland)
Al-Jaber 7' (straf)
Amin 45'
Verslag 26' Chaouch

25 Junie 1994
12:30
 België1–0  NederlandCitrus Bowl, Orlando
Toeskouers: 62 387
Skeidsregter: Renato Marsiglia (Brasilië)
Albert 65'Verslag

29 Junie 1994
12:30
 België0–1  Saoedi-ArabiëRFK-stadion, Washington, D.C.
Toeskouers: 52 959
Skeidsregter: Hellmut Krug (Duitsland)
Verslag 5' Al-Owairan

29 Junie 1994
12:30
 Marokko1–2  NederlandCitrus Bowl, Orlando
Toeskouers: 60 578
Skeidsregter: Alberto Tejada Noriega (Peru)
Nader 47'Verslag 43' Bergkamp
77' Roy

Ranglys van die derde plek spanne

LandGroepWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 ArgentiniëD320163+36
 BelgiëF320121+16
 Verenigde StateA311133±04
 ItaliëE311122±04
 RuslandB310276+13
 Suid-KoreaC302145–12

Uitklopfase

Die agtste eindstryd tussen Nederland en Ierland
Die Duitser Lothar Matthäus se strafskop teen Bulgarye in die kwarteindstryd
Agtste eindrondteKwarteindrondteHalfeindrondteEindstryd
              
3 Julie – Pasadena      
   Roemenië 3
10 Julie – Stanford
   Argentinië 2 
   Roemenië 2
(4)
3 Julie – Dallas
    Swede 2
(5)
 
   Saoedi-Arabië 1
13 Julie – Pasadena
   Swede 3 
   Swede 0
4 Julie – Orlando
    Brasilië 1 
   Nederland 2
9 Julie – Dallas
   Ierland 0 
   Nederland 2
4 Julie – Stanford
    Brasilië 3 
   Brasilië 1
17 Julie – Pasadena
   Verenigde State 0 
   Brasilië 0
(3)
5 Julie – East Rutherford
    Italië 0
(2)
   Meksiko 1
(1)
10 Julie – East Rutherford
   Bulgarye 1
(3)
 
   Bulgarye 2
2 Julie – Chicago
    Duitsland 1 
   Duitsland 3
13 Julie – East Rutherford
   België 2 
   Bulgarye 1
5 Julie – Foxborough
    Italië 2 derde plek
   Nigerië 1
9 Julie – Foxborough16 Julie – Pasadena
   Italië 2 
   Italië 2   Swede 4
2 Julie – Washington, D.C.
    Spanje 1    Bulgarye 0
   Spanje 3
   Switserland 0 

Agtste eindrondte


2 Julie 1994
12:00
 Duitsland3–2  BelgiëSoldier Field, Chicago
Toeskouers: 60 246
Skeidsregter: Kurt Röthlisberger (Switserland)
Völler 6', 40'
Klinsmann 11'
Verslag 8' Grün
90' Albert

2 Julie 1994
16:30
 Spanje3–0  SwitserlandRFK-stadion, Washington, D.C.
Toeskouers: 53 121
Skeidsregter: Mario van der Ende (Nederland)
Hierro 15'
Luis Enrique 74'
Begiristain 86'
Verslag

3 Julie 1994
12:00
 Saoedi-Arabië1–3  SwedeCotton Bowl, Dallas
Toeskouers: 60 277
Skeidsregter: Renato Marsiglia (Brasilië)
Al-Ghesheyan 85'Verslag 6' Dahlin
51', 88' K. Andersson

3 Julie 1994
13:30
 Roemenië3–2  ArgentiniëRose Bowl, Pasadena
Toeskouers: 90 469
Skeidsregter: Pierluigi Pairetto (Italië)
Dumitrescu 11', 18'
Hagi 58'
Verslag 16' (straf) Batistuta
75' Balbo

4 Julie 1994
12:00
 Nederland2–0  IerlandCitrus Bowl, Orlando
Toeskouers: 61 355
Skeidsregter: Peter Mikkelsen (Denemarke)
Bergkamp 11'
Jonk 41'
Verslag

4 Julie 1994
12:30
 Brasilië1–0  Verenigde StateStanford-stadion, Stanford
Toeskouers: 84 147
Skeidsregter: Joël Quiniou (Frankryk)
Bebeto 72'Verslag

5 Julie 1994
13:00
 Nigerië1–2 (e.t.)  ItaliëFoxboro-stadion, Foxborough
Toeskouers: 54 367
Skeidsregter: Arturo Brizio Carter (Meksiko)
Amuneke 25'Verslag 88', 102' (straf) R. Baggio

5 Julie 1994
16:30
 Meksiko1–1 (e.t.)  BulgaryeGiants-stadion, East Rutherford
Toeskouers: 71 030
Skeidsregter: Jamal Al Sharif (Sirië)
García Aspe 18' (straf)
Strafskoppe
García Aspe
Bernal
Rodríguez
Suárez
Verslag
Strafskoppe
1–3
6' Stoichkof
Strafskoppe
Balakof
Genchef
Borimirof
Letchkof

Kwarteindrondte


9 Julie 1994
12:00
 Italië2–1  SpanjeFoxboro-stadion, Foxborough
Toeskouers: 53 400
Skeidsregter: Sándor Puhl (Hongarye)
D. Baggio 25'
R. Baggio 88'
Verslag 58' Caminero

9 Julie 1994
14:30
 Nederland2–3  BrasiliëCotton Bowl, Dallas
Toeskouers: 63 500
Skeidsregter: Rodrigo Badilla (Costa Rica)
Bergkamp 64'
Winter 76'
Verslag 53' Romário
63' Bebeto
81' Branco

10 Julie 1994
12:00
 Bulgarye2–1  DuitslandGiants-stadion, East Rutherford
Toeskouers: 72 000
Skeidsregter: José Torres Cadena (Colombia)
Stoichkof 75'
Letchkof 78'
Verslag 47' (straf) Matthäus

10 Julie 1994
12:30
 Roemenië2–2 (e.t.)  SwedeStanford-stadion, Stanford
Toeskouers: 83 500
Skeidsregter: Philip Don (Engeland)
Răducioiu 88', 101'

Strafskoppe
Răducioiu
Hagi
Lupescu
Petrescu
Dumitrescu
Belodedici
Verslag
Strafskoppe
4–5
78' Brolin
115' K. Andersson
Strafskoppe
Mild
K. Andersson
Brolin
Ingesson
R. Nilsson
Larsson

Halfeindrondte


13 Julie 1994
16:00
 Bulgarye1–2  ItaliëGiants-stadion, East Rutherford
Toeskouers: 74 110
Skeidsregter: Joël Quiniou (Frankryk)
Stoichkof 44' (straf)Verslag 21', 25' R. Baggio

13 Julie 1994
16:30
 Swede0–1  BrasiliëRose Bowl, Pasadena
Toeskouers: 91 856
Skeidsregter: José Torres Cadena (Colombia)
Verslag 80' Romário

Klein finale (om die derde plek)


16 Julie 1994
12:30
 Swede4–0  BulgaryeRose Bowl, Pasadena
Toeskouers: 91 500
Skeidsregter: Ali Bujsaim (Verenigde Arabiese Emirate)
Brolin 8'
Mild 30'
Larsson 37'
K. Andersson 40'
Verslag

Eindstryd


17 Julie 1994
12:30
 Brasilië0–0 (e.t.)  ItaliëRose Bowl, Pasadena
Toeskouers: 94 194
Skeidsregter: Sándor Puhl (Hongarye)
Strafskoppe
Márcio Santos
Romário
Branco
Dunga
Verslag
Strafskoppe
3–2
Strafskoppe
Baresi
Albertini
Evani
Massaro
R. Baggio


Sokkerwêreldkampioen 1994
 Brasilië

FIFA se ranglys

Ná die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger.[6][7] Die ranglys vir die 1994-toernooi is soos gevolg:

Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Agtste eindrondte

   Groepfase

   Geen deelname

     Gasheerland Verenigde State
RangSpanGroepeWedWenGelVerDVDT+/–Pte
1  BrasiliëB7520113+817
2  ItaliëE742185+314
3  SwedeB7331158+712
4  BulgaryeD73131011−110
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5  DuitslandC531197+210
6  RoemeniëA5311109+110
7  NederlandF530286+29
8  SpanjeC5221106+48
In die agtste eindrondte uitgeskakel
9  NigeriëD420274+36
10  ArgentiniëD420286+26
11  BelgiëF420244±06
12  Saoedi-ArabiëF420256−16
13  MeksikoE412144±05
14  Verenigde StateA411234−14
15  SwitserlandA411257−24
16  IerlandE411224−24
In die groepfase uitgeskakel
17  NoorweëE311111±04
18  RuslandB310276+13
19  ColombiaA310245−13
20  Suid-KoreaC302145−12
21  BoliviëC301214−31
22  KameroenB3012311−81
23  MarokkoF300325−30
24  GriekelandD3003010−100

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:[1]

RangSpelerDoele
1 Oleg Salenko6
Hristo Stoichkof6
3 Kennet Andersson5
Roberto Baggio5
Jürgen Klinsmann5
Romário5
7 Gabriel Batistuta4
Martin Dahlin4
Florin Răducioiu4
10 Bebeto3
Dennis Bergkamp3
José Luis Caminero3
Tomas Brolin3
Gheorghe Hagi3
RangSpelerDoele
15 Philippe Albert2
Amin2
Daniel Amokachi2
Emmanuel Amuneke2
Dino Baggio2
Claudio Caniggia2
Ilie Dumitrescu2
Luis García Postigo2
Ion Andoni Goikoetxea2
Wim Jonk2
Adrian Knup2
Yordan Letchkof2
Hong Myung-bo2
Adolfo Valencia2
Rudi Völler2

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels


Sokker-Wêreldbekertoernooie

Uruguay 1930Italië 1934Frankryk 19381942Brasilië 1950Switserland 1954Swede 1958Chili 1962Engeland 1966Meksiko 1970Wes-Duitsland 1974Argentinië 1978Spanje 1982Meksiko 1986Italië 1990Verenigde State 1994Frankryk 1998Suid-Korea/Japan 2002Duitsland 2006Suid-Afrika 2010Brasilië 2014Rusland 2018Katar 2022Kanada/Meksiko/Verenigde State 202620302034