Olimpiese Winterspele 1936

IVe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1936

Gehou inGarmisch-Partenkirchen, Duitsland
Deelnemende lande28
Deelnemende atlete646 (566 mans, 80 vroue)[1]
Items17 in 4 sporte
Openingseremonie6 Februarie 1936
Sluitingseremonie16 Februarie 1936
Amptelik geopen deurKanselier Adolf Hitler
Atlete-eedWilhelm Bogner
Beampte-eed(sedert 1972)
Olimpiese vlam(sedert 1952)
Vorige Spele1932: Lake Placid (VSA)
Volgende Spele1940: Sapporo (Japan)

Die Olimpiese Winterspele 1936 (Duits: Olympische Winterspiele 1936), amptelik bekend as die IVde Olimpiese Winterspele, is tussen 6 en 16 Februarie 1936 in Garmisch-Partenkirchen, Nazi-Duitsland, aangebied. Die ander kandidaatstede was: St. Moritz in Switserland en Montreal in Kanada.[2] In 1936 het die destydse Nazi-Duitsland ook die Olimpiese Somerspele aangebied, in Berlyn.

Sporte

4 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

  • Bobslee (2)
  • Nordiese ski
    • Alpeski (2)
    • Heg-en-steg-ski (3)
    • Noorse kombinasie (1)
    • Skansspring (1)
  • Skaats
    • Kunsskaats (3)
    • Langbaanskaats (4)
  • Yshokkie (1)

Deelnemende nasies

Kaart van deelnemende nasies in 1936:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Openingseremonie met Rudolf Hess, IOK-president Henri de Baillet-Latour en Adolf Hitler
Die Noorse kunsskaatser Sonja Henie

Hier is die top elf lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Silwer BronsTotaal
1  Noorweë (NOR)3175315
2  Duitsland (GER)553306
3  Swede (SWE)322237
4  Finland (FIN)191236
5  Switserland (SUI)341203
6  Oostenryk (AUT)601124
7  Verenigde Koninkryk (GBR)381113
8  Verenigde State (USA)551034
9  Kanada (CAN)290101
10  Frankryk (FRA)280011
 Hongarye (HUN)250011
Totaal (11 NOKs)40617171751

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (en) Arnd Krüger (2005). The Nazi Olympics of 1936. pp. 43–58. ISBN 0-7623-1181-9. {{cite book}}: |work= ignored (hulp); Onbekende parameter |editors= geïgnoreer (hulp)
  • (en) Arnd Krüger & William Murray (2003). The Nazi Olympics. Sport, Politics and Appeasement in the 1930s. Champaign, IL: Univ. of Illinois Press. ISBN 0-252-02815-5.
  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
  • (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition. {{cite book}}: |work= ignored (hulp)

Eksterne skakels


Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.