Olimpiese Winterspele 1968

Xe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1968

Gehou inGrenoble, Frankryk
Deelnemende lande37
Deelnemende atlete1 158 (947 mans, 211 vroue)[1]
Items35 in 6 sporte
Openingseremonie6 Februarie 1968
Sluitingseremonie18 Februarie 1968
Amptelik geopen deurPresident Charles de Gaulle
Atlete-eedLeo Lacroix (alpeski)
Beampte-eed(sedert 1972)
Olimpiese vlamAlain Calmat (kunsskaats)
Vorige Spele1964: Innsbruck (Oostenryk)
Volgende Spele1972: Sapporo (Japan)

Die Olimpiese Winterspele 1968 (Frans: Les Xes Jeux olympiques d'hiver), amptelik bekend as die Xde Olimpiese Winterspele, is tussen 6 en 18 Februarie 1968 in Grenoble, Frankryk, aangebied. Die ander kandidaatstede was Calgary (Kanada), Lahti (Finland), Sapporo (Japan), Oslo (Noorweë) en Lake Placid (Verenigde State). Die Olimpiese Somerspele 1968 is in Meksikostad, Meksiko, aangebied.

Toewysing

Die Olimpiese Stadion van Grenoble tydens die Olimpiese Winterspele 1968

Grenoble is op 28 Januarie 1964 in Innsbruck deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1968. Ander kandidate was: Calgary, Lahti, Sapporo, Oslo en Salt Lake City.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1968[2]
StadLandRondte 1Rondte 2Rondte 3
Grenoble  Frankryk151827
Calgary  Kanada121924
Lahti  Finland1114
Sapporo  Japan6
Oslo  Noorweë4
Lake Placid  Verenigde State3

Sporte

6 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

  • Bobslee (2)
  • Nordiese ski
    • Alpeski (6)
    • Heg-en-steg-ski (7)
    • Noorse kombinasie (1)
    • Skansspring (2)
  • Rodel (3)
  • Skaats
    • Kunsskaats (3)
    • Langbaanskaats (8)
  • Tweekamp (2)
  • Yshokkie (1)

Kalender

Tydrooster van die Olimpiese Winterspele 1968
Februarie 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
Openingseremonie
Alpeski
Bobslee
Kunsskaats
Langbaanskaats
Noorse kombinasie
Rodel● ●
Tweekamp
Yshokkie
Sluitingseremonie
Februarie 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
● = Goue medaljes

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Aantal medaljes

Kaart van deelnemende nasies in 1968
Kaart van medaljes volgens lande:
Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Groen vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Grys vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1968 deelgeneem het nie.
'n geel kring vertoon die gasheerstad (Grenoble).
Rooi diamante vertoon lande, wat hul eerste medalje tydens die Winterspele gewen het.

Hier is die top 15 lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Silwer BronsTotaal
1  Noorweë (NOR)6566214
2  Sowjetunie (URS)7455313
3  Frankryk (FRA)754329
4  Italië (ITA)524004
5  Oostenryk (AUT)7634411
6  Nederland (NED)93339
7  Swede (SWE)683238
8 Wes-Duitsland (FRG)872237
9  Verenigde State (USA)951517
10 Oos-Duitsland (GDR)571225
 Finland (FIN)521225
12  Tsjeggo-Slowakye (TCH)481214
13  Kanada (CAN)701113
14  Switserland (SUI)340246
15  Roemenië (ROU)300011
Totaal (15 NOKs)892353932106

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
  • (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition. {{cite book}}: |work= ignored (hulp)

Eksterne skakels


Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.