Olimpiese Winterspele 1998

XVIIIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1998

Gehou inNagano, Japan
Deelnemende lande72
Deelnemende atlete2 176 (1 389 mans, 787 vroue)[1]
Items68 in 7 sporte
Openingseremonie7 Februarie 1998
Sluitingseremonie22 Februarie 1998
Amptelik geopen deurKeiser Akihito
Atlete-eedKenji Ogiwara (Noorse kombinasie)
Beampte-eedJunko Hiramatsu (kunsskaats)
Olimpiese vlamMidori Ito (kunsskaats)
Vorige Spele1994: Lillehammer (Noorweë)
Volgende Spele2002: Salt Lake City (VSA)

Die Olimpiese Winterspele 1998 (Japannees: 第十八回オリンピック冬季競技大会, Dai Jūhachi-kai Orinpikku Tōkikyōgi Taikai), amptelik bekend as die XVIIIde Olimpiese Winterspele, is tussen 7 en 22 Februarie 1998 in Nagano, Japan, aangebied. Ander kandidaatstede was: Aosta (Italië), Jaca (Spanje), Östersund (Swede) en Salt Lake City (Verenigde State).

Die Olimpiese Stadion in Nagano

Die Paralimpiese Winterspele 1998 is tussen 5 en 14 Maart in Nagano gehou.

Toewysing

Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Winterspele 1998

Nagano is op 15 Junie 1991 in Birmingham deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1998. Ander kandidate was: Salt Lake City, Östersund, Jaca en Aosta. Salt Lake City sal uiteindelik gasheer vir die volgende Olimpiese Winterspele 2002 word.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1998[2]
StadLandRondte 1Rondte 2
(finale stemming)
Rondte 3Rondte 4Rondte 5
Nagano  Japan21303646
Salt Lake City  Verenigde State1559272942
Östersund  Swede182523
Jaca  Spanje195
Aosta  Italië1529

Sporte

7 Olimpiese sporte in 14 dissiplines is tydens die Spele beoefen.

  • Alpeski (10)
  • Bobslee (2)
  • Heg-en-steg-ski (10)
  • Kortbaanskaats (6)
  • Kunsskaats (4)
  • Langbaanskaats (10)
  • Noorse kombinasie (2)
  • Rodel (3)
  • Skansspring (3)
  • Sneeuplankry (4)
  • Tweekamp (6)
  • Vryski (4)
  • Ysbal (2)
  • Yshokkie (2)

Kalender

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS Openingseremonie ● Wedstryde 1 Wedstryde met medaljes SS Sluitingseremonie
Februarie7
Sa
8
So
9
Ma
10
Di
11
Wo
12
Do
13
Vr
14
Sa
15
So
16
Ma
17
Di
18
Wo
19
Do
20
Vr
21
Sa
22
So
Wedstryde
Alpeski122121110
Bobslee112
Heg-en-steg-ski11121111110
Kortbaanskaats2136
Kunsskaats11114
Langbaanskaats111111111110
Noorse kombinasie112
Rodel1113
Skansspring1113
Sneeuplankry1214
Tweekamp1111116
Vryski224
Ysbal22
Yshokkie112
Totaal033574346564556268
Kumulatief03611182225293540465055606668
SeremoniesOSSS
Februarie7
Sa
8
So
9
Ma
10
Di
11
Wo
12
Do
13
Vr
14
Sa
15
So
16
Ma
17
Di
18
Wo
19
Do
20
Vr
21
Sa
22
So
Wedstryde

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

Suid-Afrika het aan hierdie Winterspele deelgeneem, maar kon geen medaljes verower nie.

Getal medaljes

Kaart van deelnemende nasies in 1998:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

Kaart van medaljes volgens lande:
Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Rooi vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Grys vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1998 deelgeneem het nie.

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Silwer BronsTotaal
1  Duitsland (GER)125129829
2  Noorweë (NOR)761010525
3  Rusland (RUS)12296318
4  Kanada (CAN)14465415
5  Verenigde State (USA)18663413
6  Nederland (NED)2254211
7  Japan (JPN)15651410
8  Oostenryk (AUT)9635917
9  Suid-Korea (KOR)373126
10  Italië (ITA)11226210

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.

Eksterne skakels


Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.