Olimpiese Winterspele 1924

Ie Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1924

Gehou inChamonix, Frankryk
Deelnemende lande16
Deelnemende atlete258 (247 mans, 11 vroue)[1]
Items16 in 6 sporte
Openingseremonie25 Januarie 1924
Sluitingseremonie5 Februarie 1924
Amptelik geopen deurGaston Vidal
Atlete-eedCamille Mandrillon
Beampte-eed(sedert 1972)
Olimpiese vlam(sedert 1952)
Vorige Spele:
Volgende Spele1928: St. Moritz (Switserland)

Die Olimpiese Winterspele 1924 (Frans: Les Jeux olympiques d'hiver de 1924), amptelik bekend as die Iste Olimpiese Winterspele, is tussen 25 Januarie en 5 Februarie 1924 in Chamonix-Mont-Blanc, Frankryk, aangebied. In 1921 stem die Internasionale Olimpiese Komitee in om 'n Internasionale Wintersportweek (Semaine des Sports d'Hiver) in 1924, dieselfde jaar as die Somerspele in Parys te hou.[2] Hierdie sportweek vind in Chamonix-Mont-Blanc, aan die voet van die Mont Blanc plaas, en was 'n reuse sukses. Daar word besluit dat dit voortaan elke vier jaar losstaande van die Somerspele aangebied sal word. Daarmee word die sportweek die Iste Olimpiese Winterspele.

Sporte

6 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

  • Bobslee (1)
  • Nordiese ski (5)
    • Tweekamp (1)
    • Heg-en-steg-ski (2)
    • Noorse kombinasie (1)
    • Skansspring (1)
  • Skaats
    • Kunsskaats (3)
    • Langbaanskaats (5)
  • Ysbal (1)
  • Yshokkie (1)

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Kaart van deelnemende nasies in 1924
Die Stade Olympique de Chamonix tydens die Olimpiese Winterspele 1924

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Silwer BronsTotaal
1  Noorweë (NOR)1447617
2  Finland (FIN)1744311
3  Oostenryk (AUT)42103
4  Switserland (SUI)302013
5  Verenigde State (USA)241214
6  Verenigde Koninkryk (GBR)441124
7  Swede (SWE)311102
8  Kanada (CAN)121001
9  Frankryk (FRA)430033
10  België (BEL)180011
Totaal (10 NOKs)23716161749

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
  • (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition. {{cite book}}: |work= ignored (hulp)

Eksterne skakels


Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.